Marelize & Coenie

ONS TROU!

Marelize & Coenie

Nooi julle uit om hierdie vreugdevolle dag saam met ons te vier.

6 November 2021

10:30 vir 11:00

Lapatio venue, Tierpoort

Gemaklik formeel

ONS LIEFDESVERHAAL

Marelize & Coenie

Ons Liefdes storie…….

Die dag en maand, als kan ons onthou.
Twee-nul-een-drie, dié jaar het ons liefde ontvou.

Ons harte was bly en het vinnig geklop,
sommer vinnig saam het ons die see sand skop-skop.

Ons eie paadjie, dié het ons al geloop,
met vertroue in mekaar, genade en hoop.

Uniek in karakters, het ons midweë gevind,
ons lewenspad gesaai met op-en-af’s, pastel kleure en lint.

Nou voeg ons saam, in eg & voor ons Heer,
om lief te hé vir altyd, en ‘n bietjie meer.

“Forever and always”

Soveel dae tot ons 'JA'

Tydlyn

Seremonie

11:00 VM

Welkom drankies
geselligheid
foto's

11:45 VM

Ete

13:30 NM

Groet

Om 16:00 NM

GESEKENKREGISTER

ONS VERSOEK

Ons nessie is al klaar geveer, maar ‘n geldjie sal ons baie waardeer!

Plek

Waar ons trou

Lapatio Venue

Tierpoort, Pretoria, South Africa

072 247 9568

Waar om te bly

  1. White Linen Guesthouse –082 926 8018 (7.2Km)
  2. Die Woestynroos Gastehuis –079 119 1302 (4.8Km)
  3. Muse –Artist’s Retreat and Guesthouse –083 456 3697 (6.2Km)
  4. Three Thymes Inn –082 327 8574 (7.4 Km)
  5. The Highveld Cape Inn –082 557 8179 (8,1 Km)
  6. Zwavelpoort Guesthouse –082374 4676 (6.4Km)
  7. Nkwe Pleasure Resort –012 811 5231 (3.6 Km)
  8. Lavender & Rose Cottage -083 308 4257 (17 Km)
  9. BellstoneBed & Breakfast –083 458 2764 (16 Km)
  10. Oude Hout Mountain Lodge –072235 8912 (1,7 Km)
  11. Arendskop –083652 7967 (6 Km)
  12. Ndlovu Lodge –012809 0432 (6,3 Km)
  13. The Bus Stop –082 413 8955 (5.9 Km)
  14. Kamma Frans Guest House –082 786 3395 (9.2 Km)
  15. Bronberg View Guesthouse –073 352 3520 (11 Km)
  16. Shiloh Place of rest -083 556 6833 (6.9 km)